Hieronder staat de songtekst van het nummer My Blinde Hart , artiest - Jim Reeves met vertaling
Originele tekst met vertaling
Jim Reeves
My blinde hart wil een ding nimmer weet nie
Dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie
Tog het jy me harteloos verlei
'n Duisend mooi beloftes het nooit gehou nie
Maar geduldig bly ek in my uur van smart
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie
Daarom leef jou beeld weer in my blinde hart
Mijn blinde hart wil een ding nimmer weet nie
Dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie
Tog het jy me harteloos verlei
'n Duisend mooie beloftes het nooit gehou nie
Maar geduldig bly ek in my uur van smart
Mijn dwaasheid eis dat ekjou nooit meer moet wantrou nie
Daarom leef jou beeld weer in mijn blinde hart
Liedjes in verschillende talen
Hoogwaardige vertalingen in alle talen
Vind binnen enkele seconden de teksten die je nodig hebt