Die Blonde Matroos - Jim Reeves
С переводом

Die Blonde Matroos - Jim Reeves

Альбом
Jy is my liefling
Год
2017
Язык
`Engels`
Длительность
159050

Hieronder staat de songtekst van het nummer Die Blonde Matroos , artiest - Jim Reeves met vertaling

Tekst van het liedje " Die Blonde Matroos "

Originele tekst met vertaling

Die Blonde Matroos

Jim Reeves

Оригинальный текст

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Перевод песни

Sy staan ​​op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy door die hand;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te zien —

Sy het blij geen tuiste en Moederlief meer…

Neem mijn, O matroos, neem mijn saam als jy swerwe;

Door jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou mijn liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou mijn liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem mijn, O matroos, neem mijn saam als jy swerwe;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou mijn liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou mijn liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Meer dan 2 miljoen songteksten

Liedjes in verschillende talen

Vertalingen

Hoogwaardige vertalingen in alle talen

Snel zoeken

Vind binnen enkele seconden de teksten die je nodig hebt