Hieronder staat de songtekst van het nummer Want As Ek Droom , artiest - Karen Zoid met vertaling
Originele tekst met vertaling
Karen Zoid
As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
As ek staan, staan ek alleen.
Ik vraag me af weer …
wat nu?
Ek wil meer als netto oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer proberen.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betalen.
Jy lag my uit, ek maak mijn oë teen.
Wil als ek droom, voel ek die oomblik.
Wil je als ek-droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergiet.
Wil je als ek droom, kan ek weer staan.
Net als ek-droom.
Mmmmm
Net als ek-droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Zelf…
al kry ek ziener.
Waar gaan de deuren heen?
Sterf kans …
Wat is er aan de hand?
Nog een keer, wat een andere poging.
En begin, mijn voete ken die pad.
Elke keer, als je wilt betalen.
Jy lag my uit, ek maak mijn oë teen.
Wil als ek droom, voel ek die oomblik.
Wil je als ek-droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergiet.
Wil je als ek-droom, is als volmaak.
Goh my 'n kans, om myself te kan wees.
Goh mijn 'n kans, om te goe.
Goh my 'n kans, om my droom uit te leef.
Goh mijn 'n kans, goh mijn 'n kans.
Goh, mijn kans...
Wil als ek droom, voel ek die oomblik.
Wil je als ek-droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergiet.
Wil je als ek droom, kan ek weer staan.
Net als ek-droom.
Net als ek-droom.
Net als ek-droom.
Liedjes in verschillende talen
Hoogwaardige vertalingen in alle talen
Vind binnen enkele seconden de teksten die je nodig hebt