Ons Is Die Virus - Fokofpolisiekar

Ons Is Die Virus - Fokofpolisiekar

Год
2020
Язык
`Nederlands`
Длительность
146940

Hieronder staat de songtekst van het nummer Ons Is Die Virus , artiest - Fokofpolisiekar met vertaling

Tekst van het liedje " Ons Is Die Virus "

Originele tekst met vertaling

Ons Is Die Virus

Fokofpolisiekar

Ons het goed begin

Ek wil net by voorbaat

Dit duidelik maak

Dat ek het nie 'n punt het nie

Lief vir my mense

Probeer om nie te haat nie

Nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie

Vir eeue en eeue

Het ons in die donker rondgekak

Elektrisiteit herontdek

En nou sit hulle die ligte af

Staar in my foon in

Word verlief op onsself

Ons almal soek die antwoord

Maar het jy jouself gevra

Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?

Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?

Het ons van 'n ander planeet af gekom?

Is ons eintlik vertraag?

Want dit voel so

O, my jirre, dit voel so!

Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit

Soms gebeur alles op dieselfde tyd

Soms poes die lewe jou oor die kop

En soms los hy jou heeltemal uit

Soms voel ek veiliger met die weermag op straat

Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson

In die braaikamer

Ek is lief vir my lot

Soms poes die lewe jou oor die kop

Ons is die siekte

Ons is die virus

Ons is die skape

Ons is die krisis

Ons is die heelal se gedagtes

Ons is vlietend

Ons is die siekte

Ons is die virus

Meer dan 2 miljoen songteksten

Liedjes in verschillende talen

Vertalingen

Hoogwaardige vertalingen in alle talen

Snel zoeken

Vind binnen enkele seconden de teksten die je nodig hebt