Dis Waar Ek Wil Wees - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Dis Waar Ek Wil Wees - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Год
2010
Язык
`Afrikaans`
Длительность
181500

Hieronder staat de songtekst van het nummer Dis Waar Ek Wil Wees , artiest - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis met vertaling

Tekst van het liedje " Dis Waar Ek Wil Wees "

Originele tekst met vertaling

Dis Waar Ek Wil Wees

Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Dis ek en jy vanaand

Niemand hier om ons heen

Ek sien jou daar staan so verward

Jy lyk tog so alleen

Ek sien jou nader kom

My hele wêreld draai om

Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê

Ooh ek staan verstom

Dis waar ek wil wees, hier by jou

As jy my in jou arms hou

Dan kan die wêreld maar verbygaan

Ek sal vir altyd by jou staan

Gee my net 'n kans, 'n laaste dans

Jy weet nie wat jy doen aan my

As ek jou hartklop voel teen myne

Weet ek dis hier waar ek wil bly

Jy doen dit elke keer

Ooh jy maak my so mal

Jou liefde wil ek hê meer en meer

As jy net sê jy sal

Ek het so lank gewag

Om jou by my te hê

Jy probeer vertel met 'n laaste lag

Jy hoef niks meer te sê

Dis waar ek wil wees, hier by jou

As jy my in jou arms hou

Dan kan die wêreld maar verbygaan

Ek sal vir altyd by jou staan

Gee my net 'n kans, 'n laaste dans

Jy weet nie wat jy doen aan my

As ek jou hartklop voel teen myne

Weet ek dis hier waar ek wil bly

Meer dan 2 miljoen songteksten

Liedjes in verschillende talen

Vertalingen

Hoogwaardige vertalingen in alle talen

Snel zoeken

Vind binnen enkele seconden de teksten die je nodig hebt